Call Us: 423 661-4734 | Email: requests@comeandreason.com      

Languages

  • Le Dernier Message De Miséricorde Au Monde : Les Trois Anges

    Le Dernier Message De Miséricorde Au Monde : Les Trois Anges

    by

    Jamais nous n’avons assisté à des changements aussi rapides et radicaux dans la société ! C’est pourquoi, à Come and Reason, il est de notre devoir de partager rapidement et efficacement le message ultime d’amour et de miséricorde de Dieu à un monde perdu. Nous sommes convaincus que le Message ultime de miséricorde au monde y contribuera.


  • Boża miłość i prawo

    Boża miłość i prawo

    by

    Czy donacja nerki jest zgodna z prawem?  – Jakiego rodzaju prawo wymaga zdrowej nerki, aby dziecko mogło żyć? Jeśli kochający rodzic dokonana popartego przez prawo i sprawiedliwość czynu i daruje własną nerkę w celu ratowania dziecka, czy możemy powiedzieć, że rodzic „zapłacił wysoką cenę, aby uratować dziecko”? Czy jest to prawna odpłata, czy rzeczywista cena wymagana przez prawo życia i zdrowia, aby dziecko nie umarło?


  • KLUCZOWE WYRAŻENIA BIBLIJNE: PORÓWNANIE DEFINICJI

    KLUCZOWE WYRAŻENIA BIBLIJNE: PORÓWNANIE DEFINICJI

    by

    Gdy rozmawiamy o kwestiach teologicznych takich jak sprawiedliwość, sąd, pojednanie, zadośćuczynienie itp., często znajdujemy się w konflikcie z osobami, które mają odmienne poglądy, albo nie podzielają naszego punktu widzenia. Porównanie definicji kluczowych wyrażeń biblijnych w zależności od konstrukcji prawa – narzuconego prawa ludzkiego i Bożego prawa projektowego – pomoże wyjaśnić pozorny konflikt.


  • Méditation Guide

    Méditation Guide

    by

    La méditation est-elle importante pour votre expérience et votre compréhension de Dieu ? Oui ! Ce guide approfondi vous permettra de comprendre les différences entre la méditation biblique et la méditation orientale, les différentes méthodes de méditation et leur impact sur le fonctionnement cérébral et le développement personnel.


  • Pasop: ‘N Metode Om Eenheid Te Soek Met Christus Wat ‘N Mens Van Hom Afsny

    Pasop: ‘N Metode Om Eenheid Te Soek Met Christus Wat ‘N Mens Van Hom Afsny

    by

    Meditasiepraktyke wat die verstand na binne, na onsself draai, eerder as na buite en na God, in plaas daarvan om ‘n lewende verhouding met Hom te verbeter, vervang dit die lewegewende verbintenis met die Skepper met ‘n self-geïnduseerde emosionele vervalsing wat hulself stadig van Hom afsny.


  • Ellen G. White En Die Ingewande-Brein-Verbinding

    Ellen G. White En Die Ingewande-Brein-Verbinding

    by

    Hoe verbasend dit ook al lyk, Ellen G. White het meer as 100 jaar gelede raad gegee wat ver gevorderd was vir haar tyd en wetenskaplik akkuraat was! Kom ons ondersoek haar kommentaar en verskeie onlangse studies wat bevestig dat as jy in harmonie met die wette van gesondheid leef en gesonde voedselkeuses maak, jou algemene gesondheid sal verbeter.


  • Bybelvolmaaktheid En Voortdurende Sonde

    Bybelvolmaaktheid En Voortdurende Sonde

    by

    Die werklike historiese gebeure van die lewe van Elia dien ook as kragtige aanskouingslesse vir die verlossingsplan. Soos die Bybel, byvoorbeeld in 1 Korintiërs 10:6, vir ons sê is die verhale van die Ou Testament as voorbeelde vir ons opgeteken.


  • Elia Se Aanskouingslesse Vir God Se Eindtyd Mense

    Elia Se Aanskouingslesse Vir God Se Eindtyd Mense

    by

    Die werklike historiese gebeure van die lewe van Elia dien ook as kragtige aanskouingslesse vir die verlossingsplan. Soos die Bybel vir ons sê, byvoorbeeld in 1 Korintiërs 10:6, is die verhale van die Ou Testament as voorbeelde vir ons opgeteken.


  • Angs: ‘N Simptoom Wat ‘N Versteuring Gemaak Word

    Angs: ‘N Simptoom Wat ‘N Versteuring Gemaak Word

    by

    Ek wil ‘n verskuiwing in ons denke voorstel om angs nie as ‘n versteuring te verstaan nie, maar eerder, altyd as ‘n simptoom van iets anders.


  • OMHELS OF ONTKEN DIE KRAG VAN GOD

    OMHELS OF ONTKEN DIE KRAG VAN GOD

    by

    In die ou Christelike gesang “Daar is Krag in die Bloed,” is die krag in die letterlike bloed, of is die krag in die Een wat sy bloed vergiet het? En as die krag nie in die letterlike bloed is nie, wat verteenwoordig die bloed dan? Hoe kry ‘n mens toegang tot die krag?


  • Geestelike Oorlogvoering, Engele, Demone En Hoe Om Waarheid Te Vind

    Geestelike Oorlogvoering, Engele, Demone En Hoe Om Waarheid Te Vind

    by

    As gevolg van my program Geestelike Oorlogvoering: Engele, Demone, Kwantumfisika En Jou Brein, het ek baie terugvoer ontvang – sommige positief, sommige verward en sommige negatief. Hoekom?


  • OORWINNING OOR BOOSHEID

    OORWINNING OOR BOOSHEID

    by

    Die Bybel raai ons aan om ons sondes aan mekaar te bely – maar waarom? Wat beteken dit? Gaan dit daaroor om ‘n mens se persoonlike sondes te openbaar? Praat dit van rituele belydenis met ‘n kerk-gemagtigde priester in ‘n belydenishokkie?


Donate online, securely via PayPal using your credit or debit card (no PayPal account needed, unless you want to set up a monthly, recurring payment).


cancel recurring payment

 

Want to use zelle instead?
See how on our
Support and Donations page.

Upcoming Events

calendar