Afrikaans

Afrikaans

Die Boek Job en die Laaste Dae (The Book of Job and the Last Days)
March 6, 2024 Afrikaans Tim Jennings, M.D.

Timothy Jennings, M.D., en Come and Reason Ministries het ‘n tydige, nuwe hulpbron geskep wat die boek Job in ‘n inspirerende nuwe lig verken, wat openbaar hoekom dit meer saak maak as ooit in hierdie laaste dae – en hoe dit jou kan voorberei vir Christus se wederkoms !

Read More
Kan Dit Regtig So Eenvoudig Wees (Could It Be This Simple?)
February 20, 2022 Afrikaans Tim Jennings, M.D.

Gevoel van nutteloosheid. Lae selfbeeld. Onwettige skuld. Onvermoë om te vergewe. Bitterheid en wrewel. Hierdie gevegte word in miljoene mense, insluitende Christene, gevoer. Dit is deel van die konflik tussen Christus en Satan, die geskil vir mekaar se harte en gedagtes.

Read More
Die hemelse heiligdom En Die Ondersoekende Oordeel
June 4, 2020 Afrikaans Tim Jennings, M.D.

Die Sewendedag-Adventiste (SDA) Kerk was in die lewe geroep nie net in geloof op die naderende Wederkoms van Jesus nie, maar die Kerk het ook â€n spesiale sending om â€n spesifieke boodskap na die wĂŞreld te neem om, as deel daarvan, die wĂŞreld voor te berei vir die Tweede Koms van Christus.

Read More
Verified by MonsterInsights