Afrikaans
-
Die vreemdheid van God
Herken jy die vreemdheid wat sonde, met sy vrees- en oorlewingsdryfvere, oor die wêreld gebring het? Of dink jy dit is God se metodes van waarheid, liefde en vryheid wat vreemd is?
-
Hoe om jouself teen misleiding te beskerm
Op hierdie oomblik, vandag, sien ons die gebeure wat in die Skrif geprofeteer word wat die wederkoms van Christus sal voorafgaan. Hoe beskerm jy jouself teen allerhande data, inligting, menings, perspektiewe en wetenskaplike studies wat ontwerp is om te intimideer, te verwar en vrees aan te wakker?
-
As jy 2000 jaar gelede ‘n getroue Jood was
As jy in 27 n.C. ‘n getroue Jood was, wat sou jy geglo het? Op wie sou jy vertrou het? Waar sou jy jou lojaliteit geplaas het?
-
Gesag en Satan se Eindtyd verleiding
Het Jesus onderrig gegee met die ondersteuning en onderskrywing van die georganiseerde godsdiensstelsel en leierskap? Hoe kan Sy leringe dan met gesag wees as die gemagtigde kerk Hom nie erken, onderskryf en ondersteun het nie?
-
Hoe Satan geloof gebruik om te mislei
Wanneer jy die woord geloof hoor, hoe verstaan jy dit? Die argument dat geloof glo is sonder denke, sonder begrip, sonder bewyse, pla my regtig.
-
Die plae van Egipte en die sewe laaste plae: hulle is NIE dieselfde nie
Net soos die eertydse Israeliete die tien plae ondervind het, sal ons in die laaste dae voor vyande te staan kom wat ons bang wil maak. Vind uit wat God destyds vir die Israeliete gesê het en hoe dit vandag nog meer op ons van toepassing is.
-
Christus Se Troue Met Sy Bruid (The Wedding of Christ to His Bride)
Wanneer jy aan die huwelik dink, watter gedagtes kom by jou op? Liefde, toewyding, uithouvermoë, vennootskap? Die Bybel sê dat Christus aan die einde van die tyd met sy bruid sal trou, wat die ewige verbintenis aandui wat Hy met sy mense en hulle met Hom maak.
-
Verlossing is meer as net ‘n persoonlike verhouding met Jesus
‘n Persoon kan ‘n verhouding met Jesus hê, ‘n persoonlike, een-tot-een, intieme ervaring met Jesus en steeds nie gered word nie. Maar, HOE is dit moontlik?
-
Dr. Jennings ondersoek die argumente en metodes van ‘n kritikus
Baie van ons ondersteuners word gekonfronteer met aanvalle op my en die leerstellings van Come And Reason Ministries en sukkel met hoe om te antwoord. Vandag ondersoek ons hierdie kritiese argumente en metodes om te bepaal of dit meriete het en of die metodes godvrugtig is.
-
Waarom Jesus nie nagmaalbrood eet en wyn drink nie
Waarom het Jesus gesê dat Hy nie van die simbole van brood en wyn, die nagmaal, sal gebruik totdat ons almal saam in die hemel is nie?
-
Afrikaans Traktate 1 – 10
Ons tien gratis traktate is nou in Afrikaans beskikbaar as PDF-lêers wat gedeel kan word met familie en vriende. Gekies uit dr. Jennings se gewildste webdagboek-onderwerpe, is dit opgesom en aangebied in ‘n treffende blaadjie.
-
“Designed 4 More” – ‘n Nuwe podgooi
Designed 4 More sal ‘n gesamentlike produksie van Come and Reason en Honey Lake Clinic (HLC) wees. Tim Jennings, besturende direkteur, Ed Anderson, HLC-kapelaan, en Danielle Rhome, HLC-terapeut, sal poog om Bybelse beginsels met wetenskap en werklike ervarings te harmoniseer om geharmoniseerde waarhede te vind waarin al drie bewyse saamstem.
Recent Blogs!
here’s what’s new!
donate
Donate online, securely via
using your credit or debit card (no PayPal account needed, unless you want to set up a monthly, recurring payment).
Want to use
instead?
See how on our
Support and Donations page.





















