Afrikaans
-
DIE OU TESTAMENT, MODERNE ONDERRIGTING EN DIE INTEGRERENDE BEWYSGEBASEERDE BENADERING
Dit is ons verantwoordelikheid om God se metodes te gebruik (die integrerende bewysgebaseerde benadering), om ewige waarhede met ander te deel, om ligte te wees wat in die duisternis skyn, om mense te leer hoe die werklikheid werk, om denkers te word en nie bloot weerkaatsers van ander mense se gedagtes nie.
-
LECTIO DIVINA: ‘N BYBELSE MEDITASIEPRAKTYK
Lectio Divina (Latyn vir “goddelike lees”) is ‘n antieke Christelike praktyk wat sy oorsprong het by Origen van Alexandrië in die derde eeu. Maar is hierdie praktyk iets wat ons moet afraai of aanhang?
-
Oorwinning Deur Intieme Liefde
Dit is ons krag, die krag van intieme liefde vanaf en in God, wat ons in staat stel om weg te breek van die vrees en selfsug van hierdie wêreld.
-
Laaste Generasie Teologie
Volgens voorstanders van Laaste Generasie Teologie moet die laaste geslag volmaak wees, want enige sonde wat gepleeg word nadat Jesus sy bemiddelaarswerk voltooi het, moet die sondaar wetlik voor aanspreeklik gehou word.
-
WAT IS GOD SE GENADE?
Aangesien dit waar is dat God se genade ‘n gawe aan ons is – iets wat ons nie verdien het nie, iets wat nie aan ons verskuldig is nie, iets wat ons nie as ons reg ontvang nie – beteken dit ook dat ons nie God se genade verdien of waardig is nie? Dit hang af van hoe ‘n mens “verdien/waardig” verstaan of definieer.
-
Berei Voor! Die Koning van die Noorde Kom
Om by die koning van die noorde of suide aan te sluit beteken om die metodes en beginsels van daardie stelsels te aanvaar, te omhels en te beoefen.
-
Kan Dit Regtig So Eenvoudig Wees (Could It Be This Simple?)
Gevoel van nutteloosheid. Lae selfbeeld. Onwettige skuld. Onvermoë om te vergewe. Bitterheid en wrewel. Hierdie gevegte word in miljoene mense, insluitende Christene, gevoer. Dit is deel van die konflik tussen Christus en Satan, die geskil vir mekaar se harte en gedagtes.
-
Regverdigmaking deur geloof
Die Skrif sê vir ons dat “die regverdige uit die geloof sal lewe” (Romeine 1:17). Maar wie is die regverdiges? En hoe word ‘n mens regverdig?
-
DIE WAARHEID OMTRENT DIE HEL
Geen leerstelling het meer gedoen om mense van God af weg te keer as die leer van ‘n ewig brandende hel nie. Die idee dat God liefde is, maar as jy Hom nie liefhet nie, sal Hy jou vir ewig in vuur martel, het miljoene teen ons liefdevolle Skepper gedraai.
-
DIE VIER OORDELE
Wat kom in jou gedagtes op wanneer jy die woord “oordeel” hoor? Dink jy aan ‘n geregtelike proses – ‘n hofsaal met vervolgings- en verdedigingsprokureurs; ‘n jurie van ‘n mens se eweknieë; die aanbieding van ooggetuie-, omstandigheids- en forensiese bewyse; en ‘n regter wat toesig hou oor die verrigtinge?
-
Wie Het Wie Geskep? Deel 3
Sonder die gevolglike chaos, vrees vir die dood, stam- en persoonlike konflik en selfsugtige menslike gedrag wat sonde skep, is daar geen behoefte aan ‘n gekodifiseerde wet nie. Ondersoek, oordeel (in die geregtelike sin), vergeldende geregtigheid en straf het geen betekenis sonder sonde nie.
-
WIE HET WIE GESKEP? DEEL 2
Ons dink gewoonlik aan die toestand van sonde as vernietigend – om elke volmaakte ding wat deur God geskep is, af te breek. (Wanneer ek die term “sonde” of “toestand van sonde” gebruik, verwys ek na die gesteldheid van sonde, nie individuele dade van sonde nie.)
Recent Blogs!
here’s what’s new!
donate
Donate online, securely via
using your credit or debit card (no PayPal account needed, unless you want to set up a monthly, recurring payment).
Want to use
instead?
See how on our
Support and Donations page.


















