Afrikaans
-
Berei Voor! Die Koning van die Noorde Kom
Om by die koning van die noorde of suide aan te sluit beteken om die metodes en beginsels van daardie stelsels te aanvaar, te omhels en te beoefen.
-
Kan Dit Regtig So Eenvoudig Wees (Could It Be This Simple?)
Gevoel van nutteloosheid. Lae selfbeeld. Onwettige skuld. Onvermoë om te vergewe. Bitterheid en wrewel. Hierdie gevegte word in miljoene mense, insluitende Christene, gevoer. Dit is deel van die konflik tussen Christus en Satan, die geskil vir mekaar se harte en gedagtes.
-
Koning van die Noorde vs Suide en Vandag se Eindtyd-Gebeure
Die boek Daniël bevat beide ware historiese gebeure en profesieë wat op vandag van toepassing is. In hierdie webdagboek fokus ons op die boek se profesieë, en spesifiek die profesie van die konings van die noorde en die suide soos in hoofstuk 11 opgeteken.
-
Die hemelse heiligdom En Die Ondersoekende Oordeel (Heavenly Sanctuary and Investigative Judgment)
Die Sewendedag-Adventiste (SDA) Kerk was in die lewe geroep nie net in geloof op die naderende Wederkoms van Jesus nie, maar die Kerk het ook ‘n spesiale sending om ‘n spesifieke boodskap na die wêreld te neem om, as deel daarvan, die wêreld voor te berei vir die Tweede Koms van Christus.
-
Die Vloed en Vrae of God Doodmaak – Deel 2
In die tyd ná my onlangse aanlyn dagboek (“blog”), Die vloed en die vraag of God doodmaak – Deel 1, het ek verskeie e-posse ontvang wat kommer, besware en meningsverskille uitspreek. En aan diegene wat gekies het om vir my e-pos te stuur om besware uit te spreek: Dankie!
-
Die Vloed en Vrae of God Doodmaak – Deel 1
Ek het onlangs e-posse ontvang van mense wat passievol is daaroor om God op die akkuraatste en liefdevolste manier moontlik aan te bied. Hulle het sterk beswaar gemaak teen my standpunt dat God sy krag in Ou Testamentiese tye gebruik het om mense graf toe te stuur met die doel om die weg vir die Messias oop te hou.
Recent blogs
here’s what’s new!
donate
Donate online, securely via using your credit or debit card (no PayPal account needed, unless you want to set up a monthly, recurring payment).
Want to use instead?
See how on our
Support and Donations page.