Christus Se Troue Met Sy Bruid (The Wedding of Christ to His Bride)

Klik op die kleinkiekie hieronder om die PDF af te laai!

Christus Se Troue Met Sy Bruid (The Wedding of Christ to His Bride)

Wanneer jy aan die huwelik dink, watter gedagtes kom by jou op? Liefde, toewyding, uithouvermoë, vennootskap? Die Bybel sê dat Christus aan die einde van die tyd met sy bruid sal trou, wat die ewige verbintenis aandui wat Hy met sy mense en hulle met Hom maak.

Timothy Jennings, M.D. en Come and Reason Ministries het ‘n opwindende, nuwe volkleur tydskrif geskep wat die finale werk van Jesus ondersoek om sy bruid voor te berei om vir ewig met Hom verenig te word – met ander woorde, om ons vir sy spoedige wederkoms voor te berei!

Kry joune vandag!