Call Us: 423 661-4734 | Email: requests@comeandreason.com      
Die Boek Job en die Laaste Dae (The Book of Job and the Last Days)

Die Boek Job en die Laaste Dae (The Book of Job and the Last Days)

Klik op die kleinkiekie hieronder om die PDF af te laai!

Die Boek Job en die Laaste Dae (The Book of Job and the Last Days)

Timothy Jennings, M.D., en Come and Reason Ministries het ‘n tydige, nuwe hulpbron geskep wat die boek Job in ‘n inspirerende nuwe lig verken, wat openbaar hoekom dit meer saak maak as ooit in hierdie laaste dae – en hoe dit jou vir Christus se wederkoms kan voorberei!

Regdeur hierdie pragtige, volkleur tydskrif sal jy heilige, verborge waarhede ontdek wat so belangrik is dat God dit aan Moses geopenbaar het nog voordat Hy die gebeure wat in die boek Genesis opgeteken is, geopenbaar het. Hierdie waarhede het gehelp om Moses voor te berei om Farao te konfronteer en die Hebreeuse gevangenes na vryheid te lei, en nou sal hulle jou help om die finale gebeure in geloof te trotseer en Jesus na ewige vryheid te volg! Kry joune vandag!

Donate online, securely via PayPal using your credit or debit card (no PayPal account needed, unless you want to set up a monthly, recurring payment).


cancel recurring payment

 

Want to use zelle instead?
See how on our
Support and Donations page.

Upcoming Events

calendar

Testimonial Post Slider